Kontak ons en word deel van ' n netwerk met 'n verskil

Word ‘n lid van die Tygerberg Sakekamer en word deel van ‘n gefokusde besigheidsorganisasie. Laai die aansoekvorm af en stuur die voltooide vorm aan ons terug.


Ons Vriende

Ons glo daarin om n ondersteunende omgewing te skep vir entrepreneurs en ondernemings om te groei en sukses te behaal. Ons fokus op die bevordering van samewerking en besigheidsondersteuning, met die doel om die plaaslike ekonomie te versterk.